JOIN OUR MAILING LIST


Con Amore Sentrum

Click here to list your business with us
Con Amore Sentrum


Contact Details

Contact Person
Annelize Prinsloo
Mobile Number
0810182838
Address
11 Hubbard street Ermelo


Con Amore (Met Liefde)

Die Con Amore Sentrum sal u vind by Hubbardstraat 11 - gemaklik gelee regoor Laerskool JJ van der Merwe se ingang. Dit is werklik die kindersentrum waarvoor Ermelo al jare gewag het. Met die fokus op die behoeftes van die kleuter, bied dit ook gerief aan die ouers of mammas om rustig 'n koppie koffie te geniet in die Coffee Shop op die perseel, en sou hulle so voel kan hulle ook selfs hulle hare laat doen by die salon op die perseel.








Other
Moms and Tots Workshop
Kleuters 1 - 3 jaar met hul mammas
Kinderpartytjies
Verjaarsdae en herdenkings vir kinders
Mikimaths Cafe
3 Jaar tot graad 3 - Wiskunde klasse
Back Back to top